Ongeloofllike avonture Hanna Hoekom Die
Product image

Ongeloofllike avonture Hanna Hoekom Die

New
Vendor
NB Publishers
Regular price
R 225.00
Sale price
R 225.00
Regular price
R 225.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
In stock

Sanlamprys vir jeuglektuur (2002)
IBBY Ererol vir Skryfwerk in Afrikaans (2004)

Ook beskikbaar as 'n luisterboek by Audible.com. Luister na 'n uittreksel hier.

Hanna het 'n ongelooflike verbeelding en sy is boonop baie slim. Dis waarom sy so baie vrae vra en dis hieroor dat sy die bynaam “Hanna Hoekom” kry.

Op 'n dag besluit haar eksentrieke ma dat die hele familie saam moet vakansie hou in 'n ou huis in die berge, waar die hele familie gestrand raak.

Dis seker nie so erg nie, maar Hanna Hoekom se familie sluit in 'n gay biologiese pa, 'n stiefpa wat 'n akteur is, twee stiefbroers en 'n irriterende klein half-boetie!

Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom is bekroon met die Sanlam-prys vir Jeuglektuur (Goud) in 2002, en is in 2005 gekies as IBBY Ereboek.

Hierdie nuwe uitgawe se omslag skakel in by die film, wat vanaf 13 Augustus 2010 in rolprentteaters begin draai. Die regisseur is Regardt van den Bergh en in die rolverdeling is onder andere Anna-Mart van der Merwe, Gys de Villiers, Anneke Weideman, Heléne Lombard en Tertius Meintjes.