Storiebundel 01
Product image

Storiebundel 01

Coming Soon
Vendor
Jonathan Ball Publishers
Regular price
R 200.00
Sale price
R 200.00
Regular price
R 200.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Die stories, rympies, liedjies en inligtingstekste in hierdie voorleesbundel vir graad 1-leerders is eenvoudig, met herhalende patrone en ’n fokus op luister en praat – dit help leerders om op ’n prettige en natuurlike manier hul taalvermoëns te ontwikkel. Hierdie volkleurbundel bevat tekste deur geliefde skrywers soos Linda Rode, Leon Rousseau, Marita van der Vyver en Mart Meij. Die pragtige illustrasies en aktiwiteite by elke teks maak daarvan ’n onmisbare hulpbron vir elke graad 1-klaskamer.