Die werkboekie is gemik op vaslegging van taalstrukture soos dit in die klas ingeoefen word. Daar word veral klem gelê op woordeskat.Die leerder word ook gelei om op te let na feite in die leesboek wat dan deur verskillende vraag en antwoord oefeninge getoets word. Die werkboekie help om die leeservaring van die leesboek verder te versterk. LEES IS PRET.