Derich Hougaard: Die Ware Storie Van Die
Product image

Derich Hougaard: Die Ware Storie Van Die

Vendor
Jonathan Ball Publishers
Regular price
R 275.00
Sale price
R 275.00
Regular price
R 275.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

"Op die bloedjong ouderdom van 19 verower Derick Hougaard die Curriebeker vir die Blou Bulle. Maar toe begin die dobbelstene verkeerd val. Harsingskudding, Kamp Staaldraad, beserings en 'n pilverslawing het hom laat steier. Sy sprokieshuwelik is verwoes en sy beroepslewe en geldsake is in 'n warboel gelaat. Dié boek onthul vir die eerste keer vriende se vergeefse pogings om Derick uit die kloue van verslawing los te wikkel en hul vrees toe hy vir byna twee weke in 'n koma gedompel is."--