Bangmaak-Storie: Die verhaal van Daniel
Product image

Bangmaak-Storie: Die verhaal van Daniel

Vendor
Christian Art Distributors
Regular price
R 49.00
Sale price
R 49.00
Regular price
R 49.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Leer jou kind om op te staan vir waarin hulle glo – net soos Daniël!

’n Bangmaak-storie: Die Verhaal van Daniel in die Leeukuil is die bekende Bybelstorie van Daniël in die leeukuil in prettige rym vir kinders tussen 5 en 8 jaar. Dit leer kinders om op te staan vir Jesus en God te volg, maak nie saak wat gebeur nie.

Teks in prettige rym

Kleurvolle illustrasies

Ook beskikbaar in Engels onder die titel A Scary Choice