Pharos: Blokraai-antwoorde - Adri Burger

Pharos: Blokraai-antwoorde

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 295.00
Sale price
R 295.00
Regular price
R 295.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Hierdie handige naslaanbron is volgens sewe temas gerangskik: Algemene kennis, Bybelkennis, geografie, die kunste, politiek, sport en skoonhede Elke tema is verder verdeel in kleiner relevante kategorieë. Dit is in 'n handige formaat en gebruikersvriendelik.Hier is al die antwoorde wat jy nodig het om jou Afrikaanse blokraaisel suksesvol te voltooi - 'n ideale geskenk!