Sekelmaan

Sekelmaan

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 360.00
Sale price
R 360.00
Regular price
R 360.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

’n Groep jong Suid-Afrikaanse Jode, die teiken van ’n terreuraanval in Kairo, is die vlam in ’n kruitvat vir grootskaalse oorlog in die Midde-Ooste. In die middel daarvan, die joernalis Ruby Heyns, in besit van verdoemende inligting wat die skaal in dié konflik kan swaai. Wanneer Ruby Heyns oornag verdwyn, moet Staatsekuriteit se Reuben Kruger al sy tegniese kennis inspan om haar spoor op te tel. Spanning en aksie uit die boonste rakke!