In 'n Land sonder Voëls - Harry Kalmer

In 'n Land sonder Voëls

Vendor
Penguin Randomhouse SA
Regular price
R 290.00
Sale price
R 290.00
Regular price
R 290.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

"Wanneer 'n mediese dokter die aandag van die Sentinels trek, moet hy deur 'n verwoeste landskap vlug. In 'n wêreld waar 'n skynson lig verskaf, raak hy 'n pion in 'n komplot waarvan hy onbewus is. Selfs die verdwyning van sy kind tydens die chaos en die kosopstande voor die wending kon hom nie hierop voorberei nie. In 'n land sonder voëls is 'n verdoemende ondersoek na die impak van 'n totalitêre bestel en een man se besinning oor sterflikheid en dít wat ons mense maak"--Provided by Publisher.