Kammawaarwêreld - Estelle Kruger

Kammawaarwêreld

Vendor
Naledi Uitgewers
Regular price
R 350.00
Sale price
R 350.00
Regular price
R 350.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

"Pippa sit en suig aan 'n stukkie donker Lindt-sjokolade terwyl sy terugkyk na haar lewe, sy dink aan die mense wat haar storie bevolk en die gebeure wat haar menswees gevorm het. Nes die halfbitter sjokolade is daar ook die soet en bitter van haar storie wat haar bybly. Allerlei herinneringe kom by Pippa op. Sy stoei om dit wat met haar gebeur het, te verwerk. Sy bepeins haar gene, haar keuses, die aard van familie en verantwoordelikheid. Ook besin sy oor die betekenis van vlietende geluk en verlore kanse. Die leser beleef Pippa se verhaal deur verskeie kunsvorme en kleurspatsels wat reliëf aan haar emosies gee. Kreatiewe skryfwerk word die luik waardeur Pippa begin om weer asem te haal. Dit eggo die veelvlakkigheid van die menslike kondisie in die ontplooiing van 'n skoenlapper se groei vanuit 'n papie na 'n veelkleurige kaleidoskoop met visueel-poëtiese rykheid."--Provided by publisher.