Twa Die Tydloper - Anoeschka Von Meck

Twa Die Tydloper

Vendor
Penguin Randomhouse SA
Regular price
R 310.00
Sale price
R 310.00
Regular price
R 310.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

"Daar is mense wie se lewens van die begin af anders verloop. Sulke mense se liefde lê nie op die gewone plekke en paaie nie, maar juis daar waar min ooit die moed sal hê om hul toekoms te gaan haal. Twalie is die enigste meisiekind onder die eksentrieke Albrechts wat in 'n dorre landskap om oorlewing veg. Hulle is 'n geharde, eenkant gesin vol geheime. Twalie se pa verwerp haar en haar ma maak haar gedurig stil. Dan red die Namavrou Letgoed haar uit 'n sandstorm en leer haar die geheime van Die Poort, wat tydens die heuningmaan 'n magiese plek word. Hier maak tyd soms 'n deur agtertoe oop... Twa die Tydloper is 'n aangrypende roman oor een mens se groei wat lesers sal meevoer en met nuwe oë na die wêreld om hulle sal laat kyk."--Publisher's description.