Kassie Kasselman 01: Slagyster
Product image

Kassie Kasselman 01: Slagyster

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 365.00
Sale price
R 365.00
Regular price
R 365.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Van Nigeriese rebellegroepe, dwelmsluikhandel uit Kaapstad wat raak aan die Taliban, en polisiemolle met duister geskiedenisse moet Kassie - posseël- en boeremusiekliefhebber, alleenloper-speurder met 'n ernstige waarskuwing op sy diensrekord - sin maak. Iemand het sleg geknoei, maar hoe hoog op strek die kwaad?