Elton Amper-famous April cover

Elton Amper-famous April En Juffrou Brom

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 195.00
Sale price
R 195.00
Regular price
R 195.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Daar is meer as genoeg bewyse dat Elton April Laerskool Jakaranda se NOMMER EEN loser is: Sy Afrikaanse onnie dink hy gaan graad sewe dop, sy krieket-kit word gesteel, sy kamstige pel se waterbom-idee maak dat hy detensie moet sit en uitmis op 'n rugbyliga-game . . . maar dan is daar die nuwe rooikopjuffrou met die besem en die oranje klaskamer. Is sy regtig so mislik soos sy lyk? En wat op aarde beplan sy met die pampoenplantjies in haar klas?

Laai die onderwysersgids gratis hier af:
Elton amper-famous April en juffrou Brom Onderwysersgids