Brand cover

Brand

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 225.00
Sale price
R 225.00
Regular price
R 225.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.


'n Storie oor obsessies. Arian en Estie is in Graad 11 in dieselfde skool. Arian is 'n middelkind wat maar altyd in die skaduwee van sy immer-talentvolle en gewilde broer en suster leef, veral in die oë van hulle pa. Na hulle op sosiale media vriende word, begin Estie vir Arian stalk: Aanlyn, en later ook in die werklikheid. Eers is hy vir haar net nog 'n misterieuse vreemdeling, maar soos wat sy hom dophou openbaar hy onwetend sy diepste geheime aan haar. Maar Estie het geheime van haar eie wat sy ten alle koste verberg, selfs toe sy en Arian later vriende word: Geheime wat haar haar enigste vriend kan kos.