Veldiep cover

Veldiep

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 190.00
Sale price
R 190.00
Regular price
R 190.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Amber is onseker van haar voorkoms. Is sy mooi? Sy maak 'n anonieme YouTube-video waarin sy mense vra om haar voorkoms te beoordeel, maar dit beland per ongeluk op haar Facebookblad. Tim is gewild, maar sy meisie het hom sopas afgesê vir een van die rugby-ouens. 'n Toevallige ontmoeting in die skadu's van die landgoed waar hulle albei woon, lei tot 'n ongewone vriendskap, maar sal Amber die moed hê om haar spoke te konfronteer? En sal Tim die skadu-meisie se ware skoonheid kan raaksien?

Laai die onderwysersgids gratis hier af: Veldiep-Onderwysersgids