Die Avonture van Anna Atoom cover

Avonture van Anna Atoom Die

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 310.00
Sale price
R 310.00
Regular price
R 310.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Anna Atoom woon op 'n eiland in die Indiese Oseaan saam met haar ouers; wetenskaplikes wat gereeld ingeroep word om die wêreld van ondergang red. Anna se avonture begin met die ontdekking van 'n seerowerswaard en die skip, die Chivonne. Sy het skaars hierdie raaisel opgelos, of haar pa se agterbakse kollega, Uranus Draak, stel sy bose planne in werking om die aarde van oorbevolking te red, deur die grootskaalse uitwissing van mense! Maar Uranus gee nie so maklik bes nie. Kan Anna hom keer?