Huppelkind cover

Huppelkind

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 295.00
Sale price
R 295.00
Regular price
R 295.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Die klassieke Huppel-stories is weer beskikbaar in een pragtige bundel. Wie onthou die Slaapkouse en die Nuuskierige Agies wat moet help dat Storieman sy storie vertel in Wip-Huppel-Wip? In Vrolike Huppelkind besoek hy saam met Fiefman die Land van Wol en Hare, en wanneer Huppel verjaar, kry hy 'n regte koekoek in 'n klok! Die kleurvolle, komiese karakters en die vrolike Huppel, tesame met Dorothy Hill se bekoorlike illustrasies, steel kinders se harte sommer gou weer in 2018.