Bennie Boekwurm Vertel Lekker Stories - Paperback
Product image

Bennie Boekwurm Vertel Lekker Stories - Paperback

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 220.00
Sale price
R 220.00
Regular price
R 220.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Bennie Boekwurm woon diep onder die grond in die Wielie Walie-parkie en hy vertel wonderlike stories! Luister saam na die storie oor Japie die apie en sy maatjies Poegie-paai en Langnek Kameelperd, wat saam na Japie se mamma gaan soek. Met prettige voorlesing en saamsing-liedjies! Heerlik voorgelees deur Dulinda Pieters.