Speurder Kwaaikofski 12 cover

Speurder Kwaaikofski 12: Muise en gespui

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 115.00
Sale price
R 115.00
Regular price
R 115.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Uiteindelik het Kwaaikofski sy eie rekenaar. Nou hoef hy nie meer sy speursake soos 'n speurder in die Middeleeue op te los nie! En dit is ook nie 'n minuut te laat nie, want Kwaaikofski se nuutste saak lei hom op 'n geheimsinnige dwaalspoor tot diep in die vreemde wêreld van kuberkrakers. Hy moet 'n rekenaarspeletjie genaamd ?Towertuin opspoor, voor dit dalk te laat is . . .