Skool is 'n Riller - Marianna Brandt

Skool is 'n Riller

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 165.00
Sale price
R 165.00
Regular price
R 165.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

"Geluide in donker gange, monsters, mummies en moordenaar-onderwysers . . . skoolgaan is beslis nie vir bangbroeke nie. En wie sal tog omgee oor huiswerk as hulle nog met toordokters en reusespinnekoppe ook moet rekening hou? Hierdie 20 grillekker stories sal jou nekhare laat rys en laat wens dat die skoolklok vir huis-toe-gaan-tyd wil lui . . ."--Back cover.