Saartjie Omnibus 5
Product image

Saartjie Omnibus 5

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 235.00
Sale price
R 235.00
Regular price
R 235.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë, se avonture voortgesit. Daar kuier 'n seun in Lynnekom en hy en Saartjie kom sommer van die intrapslag af nie oor die weg nie.