Eisteddfod Pret cover

Eisteddfod Pret

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 280.00
Sale price
R 280.00
Regular price
R 280.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Menige ouer, onderwyser en afrigter het al gewens die soektog na geskikte materiaal vir Eisteddfods was makliker. Hierdie bundel is die antwoord, met oorspronklike, ongepubliseerde werke wat die potensiaal het om A++ by 'n Eisteddfod te verwerf. Die 108 gedigte, 24 monoloë en 20 samesprake is geskik vir laerskoolkinders. Riglyne deur Eisteddfod-veteraan Louise Lachenicht, verseker ook dat elke deelnemer se potensiaal ten volle ontwikkel kan wor.