My Dinosourus-Atlas cover

My Dinosourus-Atlas - Paperback

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 130.00
Sale price
R 130.00
Regular price
R 130.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Hierdie atlas is vol fassinerende feite, geïllustreerde kaarte, pragtige tekeninge en fantastiese foto's oor dinosourusse. Dit bevat ook plakkers om op die uitvoubare plakkaat en in die boek te plak. Hierdie atlas leer kinders van die verskeie tydperke waarin dinosourusse gelewe het, asook die verskillende dinosourusse wat in hierdie tydperke gelewe het. Maak reg vir 'n reis na die verlede!