Storie van die molletjie wat wou weet wi - Werner Holzwarth

Storie van die molletjie wat wou weet wi

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 130.00
Sale price
R 130.00
Regular price
R 130.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Op 'n helder, sonnige môre tref 'n katastrofe die molletjie. Iets wat soos 'n wors lyk, val reg bo-op sy kop! Hoe absoluut gemeen! dink die molletjie, en hoogs ontstoke ondervra hy dier na dier om uit te vind wie op sy kop ... gedinges het. Die molletjie se soektog is 'n prettige en tegelyk informatiewe ontdekking van 'n soms afgeskeepte maar baie belangrike en natuurlike aspek van die dierelewe. 'n Plesierige speurtog wat groot byval by kinders behoort te vind.