Tjoppie se Verjaarsdag - Liz De Villiers

Tjoppie se Verjaarsdag

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 125.00
Sale price
R 125.00
Regular price
R 125.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Tjoppie is ’n nuuskierige klein hondjie. Vandag is sy verjaardag! Hy kry baie geskenke. Maar saam met wie van sy maats moet hy eerste speel? Dit is tog die lekkerste as almal leer om saam te speel.

Tjoppie se prettige, kleurvolle avonture is perfek vir storietyd saam met peuters en kleuters.