Stalmaats Omnibus 3
Product image

Stalmaats Omnibus 3

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 280.00
Sale price
R 280.00
Regular price
R 280.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Die gewildste perdestories in Afrikaans! Die immergewilde Stalmaats-boeke is nou in ’n reeks lekkerlees-omnibusse beskikbaar! Kom word deel van die pret en avontuur by die Dagbreek-ryskool saam met Anri, Megan, Karen en die ander Stalmaats! Word deel van die pret en opwinding by die Dagbreek-ryskool saam met Anri en die ander Stalmaats! Jong perdeliefhebbers sal versot wees op hierdie reeks! Hierdie omnibus bevat die volgende vyf titels: * Sirkusperde * Afskeidsrit * Perdespeurders * Rivierperde * Stormnag