Tom En Die Monster In Die Tuin - Jaco Jacobs

Tom En Die Monster In Die Tuin

Vendor
Pan Macmillan
Regular price
R 120.00
Sale price
R 120.00
Regular price
R 120.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

’n Splinternuwe reeks vir beginnerlesers propvol humor, avonture en karakters waarmee jong lesers sal kan identifiseer.

Dit is naweek.

Tom en Clint gaan in die tuin kamp!

Hulle gaan in ’n tent slaap en wors braai. Maar kort voor lank is daar ’n probleem … ’n MONSTER van ’n probleem!