Note: Orders placed after 20 December for items which are out of stock (pre-orders) will likely only be received from suppliers and delivered in the new year. Have a Merry Christmas and a Happy New Year!

Ek En Jy Bestaan Nie - Danie Marais

Ek En Jy Bestaan Nie

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 290.00
Sale price
R 290.00
Regular price
R 290.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

"Ek en jy bestaan nie is die langverwagte vierde bundel uit die pen van die bekroonde digter Danie Marais. Soos in sy vorige bundels is dit gedigte wat openhartige, intieme gesprekke met die leser aanknoop ' hierdie keer oor die ongemakke van ras en klas. Dis 'n bundel oor die menslike middelklastoestand en die unbearable whiteness of being wat waag om te praat oor die dinge waaroor mense liefs stilbly in die woonbuurte van Stellenbosch waar 'n koue burgeroorlog stil in die boomryke strate woed."--