Ingrid Jonker Versamelde Gedigte
Product image

Ingrid Jonker Versamelde Gedigte

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 175.00
Sale price
R 175.00
Regular price
R 175.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Hierdie versameling van Ingrid Jonker se werke sluit in al haar gepubliseerde gedigte (bundels: Ontvlugting , Rook en oker , Kantelson ) sowel as haar jeugwerk. Ons sal opnuut herinner word waarom van Jonker se bekendste werke, soos “Ek herhaal jou”, “Die kind” en “Bitterbessie dagbreek”, steeds beskou word as van die mees geliefde gedigte in die Afrikaanse letterkunde.