Jak de Priester sê oor Jak Brits se gedigte : 'Soos wat die meeste mense asemhaal, so gereeld skryf Jak J Brits poësie. Dit is sy asemhaal. Hy skryf oor temas wat waarde het vir 'n jong generasie. Hy word 'n spieël vir die gewonde en gewone mens om in te kyk.'