Geloofsgedigte
Product image

Geloofsgedigte

Vendor
Naledi Uitgewers
Regular price
R 275.00
Sale price
R 275.00
Regular price
R 275.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Cas Vos is ’n bekende digter, vertaler, teoloog en akademikus. Hy is uitnemend toegerus om ’n boek oor die Psalms, wat geloofsgedigte is, te skryf.

’n Kenmerk van hierdie boek is dat die skrywer al die vermelde literatuursoorte wat hy gedurende sy loopbaan uitmuntend bemeester het gesamentlik op so ’n wyse aanwend dat hulle mekaar onderling aanvul en verdiep.

Cas Vos ontsluit die Psalms deur ’n verhelderende toeligting van die digterlike tegnieke wat die Psalmdigters gebruik het. Hiermee word dit vir die leser moontlik om die woning van die Psalms met verwondering te betree.

Die Psalmreis laat die leser op die melodie van Psalm 150 die groot hosannas op die Here sing.

Geloofsgedigte sal die leser boei en verras en nuwe insigte op sy/haar lewensreis gee.