Huldigingsbundel: Antjie Krog
Product image

Huldigingsbundel: Antjie Krog

Vendor
Protea Distribution
Regular price
R 320.00
Sale price
R 320.00
Regular price
R 320.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Hierdie publikasie is die sestiende in ‘n reeks aangebied deur die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns. Die reeks bring hulde aan skrywers met die Hertzogprys bekroon is en oor dekades heen Afrikaans en die Afrikaanse letterkunde met hul werk verryk het.