Boek Van Waarwoorde En Wenswoorde
Product image

Boek Van Waarwoorde En Wenswoorde

Vendor
Protea Distribution
Regular price
R 320.00
Sale price
R 320.00
Regular price
R 320.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

In haar derde bundel weef Tania Smit, met behulp van kortverhale en gedigte, deur die skoppelmaai-emosies van die grendeltyd, die uitdagings van depressie en rou, die belewing van ouerskap, en die mens se uiteindelike veerkragtigheid en vermoë om op te staan en te oorwin.
Met haar besondere gawe om die hartslag van emosies te verwoord wat almal ervaar, maar nie noodwendig self kan beskryf nie, stel sy lesers in staat om hulle eie gevoelslewe beter te verstaan, en bied sy ’n stem aan diegene wat worstel sowel as hoop vir dié wat nog soek.
Tania is ’n geliefde skrywer op sosiale media waar haar Facebook-blad, Hekelwoorde, al bykans 60 000 volgers het. Die Boek van Waarwoorde en Wenswoorde is ’n bundel met inskrywings wat jou nie onaangeraak sal laat nie, en jou sal inspireer om te floreer te midde van die uitdagings van die alledaagse lewe.