Nuwe Alles-in-een Graad R HT KB LB

Nuwe Alles-in-een Graad R HT KB LB

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 169.00
Sale price
R 169.00
Regular price
R 169.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Die Klankboek vir Huistaal is ontwikkel volgens die vereistes van die KABV. Dit gee geleentheid vir die bekendstelling en inskerping van leerinhoud van taal, klanke, spelreels, die ontwikkeling van die dominante hand en korrekte potloodgreep, met minstens twee tot vier bladsye interaktiewe aktiwiteite per week. Die Leerderboek verskaf aktiwiteite wat vir assessering gebruik kan word. Die onderrigplanne in die Onderwysersgids lei die tuisskoolouer of onderwyser hoe om die boek aan te wend.