Nuwe Alles-in-een Graad R HT KB OG

Nuwe Alles-in-een Graad R HT KB OG

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 185.00
Sale price
R 185.00
Regular price
R 185.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Die Klankboek Huistaal Onderwysersgids bevat ’n jaarplan vir die vak, die vier kwartaalplanne, die memoranda en notas vir die onderwyser of ouer.

Daar word ook verduidelik hoe om die Nuwe Alles-In-Een se gradeerde leesreeks vir Graad R (leesboek 1 tot 40) te gebruik. Fonemiese bewustheid en sigwoorde word in die Klankboek Leerderboek en Onderwysersgids behandel.