
Die Nuwe Alles-In-Een Graad R Wiskunde Onderwysersgids bevat:
• 'n jaarplan
• die kwartaalplanne
• 'n daaglikse rooster en tydskedule vir 'n week
• daaglikse stap-vir-stap-onderrigplanne vir 40 weke
• wenke en noodsaaklike agtergrondsinligting
• rympies en liedjies
• 'n CD.
Die gids kan deur onderwysers of tuisskoolonderrigouers gebruik word.