Nuwe Alles-in-een Graad R LV LB

Nuwe Alles-in-een Graad R LV LB

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 140.00
Sale price
R 140.00
Regular price
R 140.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R Lewensvaardighede Leerderboek
• kan jaar na jaar gebruik word
• gee geleentheid vir inskerping met minstens twee bladsye interaktiewe aktiwiteite per week
• leer die leerder lewensvaardighede benodig vir Graad 1
• volgens die KABV saamgestel.
• word gebruik saam met die voorgeskrewe werkvelle op die CD in die Onderwysersgids.

Kan saam met die Nuwe Alles-In-Een Graad R Werkboek vir Wiskunde gebruik word.

Vir skole en tuisskoolonderrig aanbeveel.