Nuwe Alles-in-een Graad R LV OG

Nuwe Alles-in-een Graad R LV OG

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 365.00
Sale price
R 365.00
Regular price
R 365.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Die Nuwe Alles-In-Een Graad R Lewensvaardighede Onderwysersgids bevat:
• 'n jaarplan
• die vier kwartaalplanne
• 'n daaglikse rooster en tydskedule vir 'n week
• daaglikse stap-vir-stap-onderrigplanne vir 40 weke
• wenke en noodsaaklike agtergrondsinligting vir elke tema
• rympies en liedjies vir elke tema.

Kan saam met die Nuwe Alles-In-Een Graad R Werkboek vir Lewensvaardighede gebruik word.

Vir skole en tuisskoolonderrig aanbeveel.