Nuwe Alles-in-een Graad 1 Grootboek 02 E - Best Books

Nuwe Alles-in-een Graad 1 Grootboek 02 E

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 260.00
Sale price
R 260.00
Regular price
R 260.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Die Grootboek is spesiaal geskryf om by die ontwikkelingsvlak, ervaringswêreld en sin van humor van die Graad 1-leerder te pas. Dit sluit aan by die tema “My klas en my maats” in die Leerdersboek en Onderwysersgids. Dit is ook so ontwikkel dat die boeke in meer as een leessessie gebruik kan word soos dit volledig in die onderrigplanne beskryf word.