
Die Grootboek is spesiaal geskryf om by die ontwikkelingsvlak, ervaringswêreld en sin van humor van die leerder te pas. Hierdie boek sluit aan by die tema “Die natuur om my” in die Leerdersboek en Onderwysersgids. Dit is ook so ontwikkel dat die boeke in meer as een leessessie gebruik kan word soos dit volledig in die onderrigplanne beskryf word.