Windbestand - leesboek
Product image

Windbestand - leesboek

Vendor
K&M Edubooks
Regular price
R 200.00
Sale price
R 200.00
Regular price
R 200.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Na die geheimsinnige verdwyning van Chantelle tydens ‘n partytjie word ‘n volskaalse ondersoek deur die polisie in Australië na haar geloods.

Chantelle se lewe is in gevaar waar sy in die Daintree-reënwoud as gevangene aangehou word. Sy moet alles in haar vermoë doen om seker te maak dat Frank haar lewe sal spaar. Dit het selfs beteken dat sy Frank se oorlede dogter, Lisa, se identiteit sal aanneem om sy goedkeuring te kry.

Die roman sal jou op ‘n reis deur Chantelle se ervaring neem en haar aksies en reaksies gedurende die tydperk van haar ontvoering bespreek.

Chantelle beland later terug in Suid-Afrika op die plaas “Windebestand”, waar sy steeds haar ontvoerder se goue tronkvoël is maar ‘n gevoel van vrede en aanvaarding het.

Windebestand sal jou laat wonder hoe sekere mense in moeilike situasies bly stan, wanneer die wind op sy sterkste waai.

Daar is altyd hoop. ‘n Saak het ook altyd twee kante.