Letter In Die Woord

Letter In Die Woord

Vendor
Words Of Jodi
Regular price
R 330.00
Sale price
R 330.00
Regular price
R 330.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

 Die letter in die woord is my tweede digbundel, ’n versameling Afrikaanse gedigte wat spruit uit ’n tyd van verlies, verandering en innerlike groei. Dit is ’n rou en eerlike kyk na die hart se pad deur rou, liefde en ʼn nuwe begin. Die gedigte is spontaan en sonder pretensie geskryf, maar dra tog die diepte van emosie en betekenis. 

 

Hierdie bundel is vir iemand wat hulself weer wil vind, vir die siel wat al moes laat gaan en weer moes begin. Pyn, verwarring en nuwe avonture word verwoord in poësie. My hoop is dat die letters in die woorde met elke siel kan gesels en dat dit vrede kan bring op hierdie pad van die lewe.