Swim Team The - Catherine Jarvis

Swim Team The

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 245.00
Sale price
R 245.00
Regular price
R 245.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Khetiwe kry 'n swem-beurs by 'n eksklusiewe Johannesburgse privaatskool. Maar sy's die “arm meisie” wat maar net nie inpas nie en veral Farrah, die swemkaptein, doen alles in haar vermoë om Khetiwe se lewe te versuur. Die twee meisies kry stry oor Aidan, Farrah se eks, en wanneer Khetiwe haar kant van die saak wil stel, is dit olie op die vuur. 'n Realistiese verhaal wat in 'n meisieskool afspeel, met geloofbare karakters en situasies.