Geure - Lientjie Wessels

Geure

Vendor
Protea Distribution
Regular price
R 400.00
Sale price
R 400.00
Regular price
R 400.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Onthou jy nog die geur van kaneel op pampoenkoekies in Ouma se kombuis? Onthou jy nog die geur van chillies in Mexiko se straatmarkte? Onthou jy nog die geur van heuning op warm plaatkoekies by die huis? Onthou jy nog die geur van rose in die tuin op ’n soel somersaand? In Geure kyk Lientjie Wessels voormalige Kokkedoor-deelnemer na dertien geure en geurkombinasies wat haar na aan die hart lê – van daardie eerste onthougeure soos kaneel en vars suurlemoene, die invloed van ander lande se cuisine met olyfwe, sesamsaad en tahini tot waar jy stilstaan om letterlike die blomme te ruik. ’n Nostalgiese én vernuwende kookboek.