Swart Goud - Bertie Cloete

Swart Goud

Vendor
Protea Distribution
Regular price
R 245.00
Sale price
R 245.00
Regular price
R 245.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

"Einde 1986 kom die Grensoorlog vir Wim Gewers en sy makkers tot ’n einde. ’n Laaste operasie in Angola eindig egter rampsoedig en Wim bevind hom terug in die Nuwe Suid-Afrika, in diens van die Suid-Afrikaanse Polisie, as ’n speurder. Die laaste gebeure in Angola kom spook egter by Wim en sy makkers. Die Amerikaners se honger na olie lei tot moord en kaptein Wim Gewers moet die saak ondersoek. Die Amerikaners soek wraak en dit ontaard spoedig in ’n kat-en-muis speletjie wat in Suid-Afrika, Namibië, Londen en New York afspeel. Die boek is nie net spanningsvol nie, maar vertel ook van Wim se vurige verhouding met die olie slagoffer se beste vriendin, Mienke. Piet van forensies en die aanvallige blondine, Mercia, verskaf genoeg vermaak, sodat jy met al die spanning, moord, misdaad en passie, eenvoudig nie die boek kan neersit nie"-- Back cover.