Breinbliksem (2018_uitgawe_HDP) - Viljoen Fanie

Breinbliksem (2018_uitgawe_HDP)

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 130.00
Sale price
R 130.00
Regular price
Sold out
Unit price
per 
Shipping calculated at checkout.
This item is out of stock. Please "Add to Cart" to order.
Usually ships in 7 to 10 days.

Sanlam Prize for Youth Literature: gold (2005)
MER Prize for Youth Literature (2005)
Burns help vir Kerbs om by sy ma se motor in te breek. Die goed wat hulle steel, gaan verkwansel Kerbs by 'n pandjieswinkel - hulle het die geld nodig vir die BreinBliksem-rockfees wat by die Allemanskraaldam gehou gaan word.