Vreedsame Revolusie: Uit die Enjinkamer - Niël Barnard

Vreedsame Revolusie: Uit die Enjinkamer

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 330.00
Sale price
R 330.00
Regular price
R 330.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

In die vroeë 1990's is Suid-Afrika op 'n mespunt. Nelson Mandela is vry, maar 'n vreedsame politieke oorgang lyk byna onmoontlik.
Te midde van dreigende geweld kom die NP-regering teen die ANC te staan by Kodesa. As hoof van die Nasionale Intelligensiediens (NI) is Niël Barnard sentraal tot dié onstuimige proses.
Hy onthul ook hoe vertrouensbande tussen die ANC en NI gesmee is tydens geheime ontmoetings in Europese hotelkamers, en skryf oor sy wedervaringe in Moskou saam met die Russiese KGB.