Donker Web - Fanie Viljoen

Donker Web

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 285.00
Sale price
R 285.00
Regular price
R 285.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Greg Owen, die ou wat sy eie pa vir die wolwe gegooi het, is 'n eerstejaar op Stellenbosch. Klaar met hacking. Ingeskryf vir 'n graad in Sportwetenskap. Maar sal hy ooit van die skaduwee van Lawson Kollege en Project Nursery Rhyme kan wegkom? As jy wil wraak neem, moet jy twee grafte grawe, besef hy gou, in hierdie vervolg op die topverkoper Onderwêreld.