Jou Geldsake
Product image

Jou Geldsake

Vendor
NB Publishers
Regular price
R 260.00
Sale price
R 260.00
Regular price
R 260.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
This product is either out of stock or available on pre-order. Please click on "Place an Order" to order the product.

Covid-19 het die wêreldekonomie soos ’n atoombom getref. Die markte het oornag getuimel en die pandemie het groot skade aan die geldsake van individue én maatskappye aangerig Wat nou? Hoe hou ek kop in sulke onseker tye? In Jou geldsake gee Theo Vorster riglyne oor hoe om rasionele langtermynbesluite in moeilike omstandighede te neem. Krisistye laat baie mense moedeloos en vuisvoos, maar dit hoef nie. Met die regte kennis kan jy en jou gesin moeilike tye oorleef en finansieel aanhou floreer.