Lea lief 04-Uile: Muisvalle en Maanskomm - Cecilia Steyn

Lea lief 04-Uile: Muisvalle en Maanskomm

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 135.00
Sale price
R 135.00
Regular price
R 135.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Lea se ma is ’n veearts en haar pa is ’n diereregte-aktivis en joernalis. Om diere te red, is in haar bloed! Daar is ’n probleem in Lea-hulle se dorp: die uile is besig om dood te gaan! Terwyl al Lea se maats net dink aan die opwindende nuwe restaurant wat oopgemaak het, probeer Lea en haar ouers uitvind wat die uile doodmaak. Vinnig kom hulle agter: die dorp het ook ’n muisplaag en almal probeer van die muise ontslae raak! Is hierdie dinge dalk alles verbind, en wat kan Lea doen om al die diere te red?