Romanza Nostalgie: Madelie Human - Madelie Human

Romanza Nostalgie: Madelie Human

Vendor
Lapa Uitgewers
Regular price
R 125.00
Sale price
R 125.00
Regular price
R 125.00
Sold out
Unit price
per 
Tax included. Shipping calculated at checkout.
Item is in stock.

Met hierdie versamelitems vier ons vyftien jaar van ontspanning, ontvlugting en pure bederf. Jy’s die een - De Wet Erasmus is skoon bombefoeterd oor sy nuwe huismaat. Daar’s skielik net te veel goed, te veel vróú in sy huis. Roni versondig sy siel graag, nie bedag op wat in dié strak wetenskaplike skuil nie. Optelgoed is hougoed - Brink de Meyer se terugkoms Sitrusville toe het al wat hubare vroumens is op hol. Almal behalwe Tharien. Hy’s van die bodorp en sy ’n motorwerktuigkundige. Maar Brink draai net om haar. Onthou hy nie hulle geskiedenis nie?